Friday 16 March 2012

Klaar! Suster Sonskyn

Oee dis eintlik al lankal klaar...  My Sonskyn-serp, vir 'n helder winter en sonskyn in Desember, as ek by my sisi in Ierland gaan kuier :-)

Its actually been finished a while ago now...my Sunshine Scarf, for a bright winter and sunshine in December when I go visit my sisi in Ireland :-)



Die patroon is van die Yvestown Blog, en was so maklik om te maak.  Ek het 'n (dikkerige) Merino Solids DK van elle gebruik, en ek dink 'n nr 5 hekelpen.  Dis min of meer dieselfde as die Japanese Flower Scarve, en volgende op die lys is dus...'n Japanese Flower Scarve  (en hier en hier) waarvoor ek verlede jaar Bambi bamboes-draad gekoop het!

The pattern is from the Yvestown Blog, and was so easy to hook.  I used elle's (thickish) Merino Solids DK, and I think a nr 5 hook.  It's more or less the same pattern as the Japanese Flower Scarf, and next on my list is therefor...a Japanese Flower Scarf (and here and here) I bought the Bambi bamboo yarn last year already!)



Erm...net eers die baba-ripple en die bietjie African Flowers en nog 'n entjie aan TGRB klaarmaak...

Erm...must finish the baby ripple, though, and work a bit on the African Flowers and TGRB...

4 comments:

karisma said...

It looks gorgeous! Very nice work. :-)

Jo-Ellen said...

baie mooi! ek is ssoooo opgewonde dat ek jou blog vanoggend gevind het! ek kom van Australia, en bly nou al amper 10jaar in Pretoria. Ek hou ook baie van hekel, maar ken nie mense wat ook daarvan hou. Dankie vir die blog, dalk kry ek jou eendag by Bellbottoms - ek bly baie naby die winkel! tata

Stel said...

Dan bly jy naby my, Jo-Ellen! Jy moet saam kom CraftShare - daars weer Vrydag een by Tierlantynkie-mark.

Jo-Ellen said...

Dankie Stel, ek sou graag kom, maar ons ry vroeg more oggend op vakansie. Laat weet maar waneer is die volgende een asb! Geniet dit. tata.